www.ssk.co.za Open in urlscan Pro
41.79.78.188  Public Scan

Submitted URL: http://www.ssk.co.za/
Effective URL: https://www.ssk.co.za/af/
Submission: On November 16 via manual from ZA — Scanned from DE

Form analysis 0 forms found in the DOM

Text Content

Skip to content
FacebookTwitterLinkedIn
 * Privaatheidsbeleid
 * Afrikaans
 * English

 * Privaatheidsbeleid
 * Afrikaans
 * English


 * Tuisblad
 * Oor Ons
   * Groep Struktuur
   * Bestuurstruktuur
   * Direksie Struktuur
   * Korporatiewe Sosiale & Etiese Betrokkenheid
   * Finansiële Verslae
   * Loopbane
   * Lidmaatskap
 * Dienste
   * Krediet
   * Versekering
   * Landboudienste
   * Weervoorspelling
   * Finansiële Aanwysers
 * Handel
   * Promosies
   * Agriland
   * Veldbemarking
   * Der Keldermeister
   * Vulstasies
 * Meganisasie
   * Promosies
   * Handelaarskappe
   * Werkswinkels
   * Onderdele
   * Ingenieurswerke
   * Presisie Boerdery
 * Graan
   * Berging & Dienste
   * Graan administrasie
   * Graanbemarking
   * Saad
 * Veevoer
 * Nuus
 * Kontak
 * Teken In

 * Tuisblad
 * Oor Ons
   * Groep Struktuur
   * Bestuurstruktuur
   * Direksie Struktuur
   * Korporatiewe Sosiale & Etiese Betrokkenheid
   * Finansiële Verslae
   * Loopbane
   * Lidmaatskap
 * Dienste
   * Krediet
   * Versekering
   * Landboudienste
   * Weervoorspelling
   * Finansiële Aanwysers
 * Handel
   * Promosies
   * Agriland
   * Veldbemarking
   * Der Keldermeister
   * Vulstasies
 * Meganisasie
   * Promosies
   * Handelaarskappe
   * Werkswinkels
   * Onderdele
   * Ingenieurswerke
   * Presisie Boerdery
 * Graan
   * Berging & Dienste
   * Graan administrasie
   * Graanbemarking
   * Saad
 * Veevoer
 * Nuus
 * Kontak
 * Teken In

 * Tuisblad
 * Oor Ons
   * Groep Struktuur
   * Bestuurstruktuur
   * Direksie Struktuur
   * Korporatiewe Sosiale & Etiese Betrokkenheid
   * Finansiële Verslae
   * Loopbane
   * Lidmaatskap
 * Dienste
   * Krediet
   * Versekering
   * Landboudienste
   * Weervoorspelling
   * Finansiële Aanwysers
 * Handel
   * Promosies
   * Agriland
   * Veldbemarking
   * Der Keldermeister
   * Vulstasies
 * Meganisasie
   * Promosies
   * Handelaarskappe
   * Werkswinkels
   * Onderdele
   * Ingenieurswerke
   * Presisie Boerdery
 * Graan
   * Berging & Dienste
   * Graan administrasie
   * Graanbemarking
   * Saad
 * Veevoer
 * Nuus
 * Kontak
 * Teken In


 * Tuisblad
 * Oor Ons
   * Groep Struktuur
   * Bestuurstruktuur
   * Direksie Struktuur
   * Korporatiewe Sosiale & Etiese Betrokkenheid
   * Finansiële Verslae
   * Loopbane
   * Lidmaatskap
 * Dienste
   * Krediet
   * Versekering
   * Landboudienste
   * Weervoorspelling
   * Finansiële Aanwysers
 * Handel
   * Promosies
   * Agriland
   * Veldbemarking
   * Der Keldermeister
   * Vulstasies
 * Meganisasie
   * Promosies
   * Handelaarskappe
   * Werkswinkels
   * Onderdele
   * Ingenieurswerke
   * Presisie Boerdery
 * Graan
   * Berging & Dienste
   * Graan administrasie
   * Graanbemarking
   * Saad
 * Veevoer
 * Nuus
 * Kontak
 * Teken In

 * Tuisblad
 * Oor Ons
   * Groep Struktuur
   * Bestuurstruktuur
   * Direksie Struktuur
   * Korporatiewe Sosiale & Etiese Betrokkenheid
   * Finansiële Verslae
   * Loopbane
   * Lidmaatskap
 * Dienste
   * Krediet
   * Versekering
   * Landboudienste
   * Weervoorspelling
   * Finansiële Aanwysers
 * Handel
   * Promosies
   * Agriland
   * Veldbemarking
   * Der Keldermeister
   * Vulstasies
 * Meganisasie
   * Promosies
   * Handelaarskappe
   * Werkswinkels
   * Onderdele
   * Ingenieurswerke
   * Presisie Boerdery
 * Graan
   * Berging & Dienste
   * Graan administrasie
   * Graanbemarking
   * Saad
 * Veevoer
 * Nuus
 * Kontak
 * Teken In



LIDMAATSKAP MEGANISASIE VEEVOER DIREKSIE
STRUKTUUR


Tuisblad2022-09-26T09:30:12+02:00


WERK SAAM – WEN SAAM

Sentraal-Suid Koöperasie Bpk bedryf sake in die Wes- en Suid-Kaap, die Overberg,
asook in die Langkloof en Karoo. Die SSK hoofkantoor is geleë in die
skilderagtige dorp, Swellendam. Die onderneming is in 1931 gestig en dien al vir
90 jaar sy lede as ʼn koöperasie; steeds die mees geskikte ondernemingsvorm om sy
lede se belange te bevorder.

Lees meer


Klik hier om na ons video te kyk.



WORD 'N LID



Vind meer uit oor die voordele om ‘n lid van SSK te word.


Lees Meer



FINANSIËLE AANWYSERS



Kyk vir toekomstige landboukommoditeitspryse hier.


Lees Meer



WEERVOORSPELLING



Sien wat hou die weervoorspelling in vir jou area.


Lees Meer



LEDE PORTAAL



Teken in om jou rekening besonderhede te sien en transaksies uit te voer.


Lees Meer



LOOPBANE



SSK beskik gereeld oor werksgeleenthede vir toepaslik gekwalifiseerde persone.


Lees Meer





HUIDIGE PROMOSIES

 * 

2020-01-07T10:48:54+02:00

PANNAR PROMOSIE

2020-01-07T10:48:54+02:0007.01.2020|

Majoris-hawer lewer groot volumes voer Hawer is bekend as 'n goeie voergewas vir
skape en beeste om die gapings in die vroeë herfs en winter te vul. In dié opsig
kan hawer raaigras goed aanvul [...]

Alle promosies



MEGANISASIE PROMOSIES

 * 

2021-06-08T10:03:18+02:00

NEW HOLLAND PRESISIE GRONDBESTUUR

2021-06-08T10:03:18+02:0008.06.2021|

Laai af: New Holland Presisie Grondbestuur Afr 2021 (PDF | 673 Kb) Download: New
Holland Precision Land Management Eng 2021 (PDF | 670 Kb)

Alle promosies



JONGSTE WENAKKER

 * 

2022-10-04T08:46:42+02:00

WENAKKER SEP 2022

2022-10-04T08:46:42+02:0004.10.2022|

Laai af: Wenakker Sept 2022 (pdf | 2.12 Mb)

Lees alle Wenakkers



JONGSTE NUUS

 * 

2021-09-09T13:23:59+02:00

AANKONDIGING HOOF UITVOERENDE BEAMPTE

2021-09-09T13:23:59+02:0009.09.2021|

SSK verwelkom vanaf 1 Januarie 2022 ‘n nuwe Hoof Uitvoerende Beampte in die plek
van Mnr. Erenst Pelser wat na 24 jaar diens by die koöperasie aftree. Mnr.
Francois Swanepoel beklee tans die posisie van [...]

2021-05-10T08:31:54+02:00

LANDBOUKUNDIGE OORSIG MEI 2021

2021-05-10T08:31:54+02:0010.05.2021|

Hiermee die maandelikse oorsig van die SSK se Veekundige, Henk Schuurman.
Veekundige Oorsig: Proteïen is een van die duurder komponente van vee voer, en
‘n uiters belangrike komponent in terme van die invloed wat dit [...]

2021-04-15T10:40:11+02:00

LANDBOUKUNDIGE OORSIG APR 2021

2021-04-15T10:40:11+02:0015.04.2021|

Hiermee die maandelikse oorsig van SSK se Veekundige, Henk Schuurman. Veekundige
Oorsig: Die verskaffing van koel, skoon drinkwater is een van die basiese en
belangrikste dinge wat die veeboer moet doen vir die optimale gesondheid [...]

2021-03-08T09:05:51+02:00

LANDBOUKUNDIGE OORSIG MAR 2021

2021-03-08T09:05:51+02:0008.03.2021|

Veekundige Oorsig: Skape, beeste en bokke, drie spesies waarmee daar algemeen in
die SSK streek geboer word, is herkouers, d.w.s. diere wat in staat is om voere
te verteer wat hoog is in vesel en [...]

2021-02-23T11:47:39+02:00

LANDBOUKUNDIGE OORSIG FEB 2021

2021-02-23T11:47:39+02:0015.02.2021|

Veekundige Oorsig: 2021 is in volle swang en glo dit of nie, ons betree reeds
die tweede maand van 2021. Ons hoop van harte dat 2021 ‘n beter jaar vir die
veeboer in die SSK [...]

2021-02-23T11:38:14+02:00

LANDBOUKUNDIGE OORSIG JAN 2021

2021-02-23T11:38:14+02:0015.01.2021|

Veekundige Oorsig: Met ‘n uitdagende, maar ook insiggewende, 2020 wat tot ‘n
einde gekom het betree ons 2021 met nuwe moed en energie. Ek hoop van harte alle
SSK lede het ‘n gelukkige, maar ook [...]

Lees alle nuus



OOR ONS

Sentraal-Suid Koöperasie Bpk bedryf sake in die Wes- en Suid-Kaap, die Overberg
asook in die Langkloof en Karoo. Die SSK hoofkantoor is geleë in die
skilderagtige dorp, Swellendam. Die onderneming is in 1931 gestig en dien al vir
90 jaar sy lede as ʼn koöperasie; steeds die mees geskikte ondernemingsvorm om sy
lede se belange te bevorder.

 * Groepstruktuur

 * Bestuurstruktuur

 * Korporatiewe Sosiale & Etiese Betrokkenheid

 * Finansiële Verslae

 * Loopbane
 * Lidmaatskap




DIENSTE

SSK bied ‘n wye verskeidenheid kliënt-vriendelike dienste aan sy gewaardeerde
kliënte.

 * Krediet
 * Versekering
 * Landboudienste
 * Weervoorspelling

 * Finansiële Aanwysers





HANDEL

SSK Handel, met die handelsmerk AgriLand, bied ‘n eenstop landbouonderneming en
selfdoen inkopie paradys waar klante begroet word met deskundige,
allesomvattende en professionele diens. Met 20 Agriland winkels gevestig in die
Wes- en Suid-Kaap, Tuinroete, Langkloof en Karoo verskaf SSK ‘n volledige reeks
landbou, huis en tuin, boumateriaal en doen-dit-self produkte. Die produkreeks
word gerugsteun deur ‘n Aankope-afdeling wat fokus op gesamentlike aankope en
prysonderhandeling ten einde kwaliteit produkte teen uiters mededingende pryse
te verskaf. Die SSK Agriland Verpakkingsaanleg is geleë in Haarlem in die
Langkloof.

 * Agriland
 * Veldbemarking
 * Der Keldermeister
 * Vulstasies




MEGANISASIE

SSK Meganisasie bied ‘n wye verskeidenheid goedere en dienste aan sy kliënte,
nl:

 * Handelaarskappe
 * Werkswinkels
 * Onderdele
 * Ingenieurswerke

 * Presisie Boerdery





GRAAN

SSK is ‘n belangrike rolspeler in die hantering en opberging van graan produkte
in die Wes- en Suid-Kaap en is die grootste hanteerder van canola in
Suid-Afrika. Die silo’s op Protem, Swellendam, Ashton, Karringmelksrivier,
Heidelberg, Krombeksrivier, Riversdal, Albertinia, Kleinberg depot en Herold is
maklik bereikbaar per pad en spoor en is gunstig geleë vir beide graan kopers en
verkopers.

 * Berging & Dienste
 * Graan Administrasie
 * Graanbemarking
 * Saad




VEEVOER

Die afdeling is gestig met die primêre doel om ‘n stabiele mark vir SSK lede en
graanprodusente in Suid-Kaap voergraan te skep. Ander belangrike oorwegings was
die beter benutting van SSK se infrastruktuur en bestaande personeel. Die
afdeling se veevoer produksie aanlegte is gesetel by SSK se Karringmelksrivier
en Riversdal silokomplekse.

 * Lees meer



© Copyright 1931 - 2018 by Sentraal-Suid Co-operative Ltd. | website design by
ask answer | terms & conditions
FacebookTwitterLinkedIn




Page load link

Go to Top

×


WORK TOGETHER - WIN TOGETHER.