www.suiderafrikaanseverenigingvirneerlandistiek.org Open in urlscan Pro
34.149.87.45  Public Scan

Submitted URL: https://savn.org.za/
Effective URL: https://www.suiderafrikaanseverenigingvirneerlandistiek.org/
Submission: On March 21 via api from US — Scanned from US

Form analysis 0 forms found in the DOM

Text Content

top of page



WELKOM BY DIE SAVN

 * Tuis

 * SAVN-kongres 2024

 * SAVN-verkiesing 2024

 * Wisselleerstoele

 * Lede

 * TN&A
   
   * Tydskrifuitgawes
   * Riglyne vir outeurs
   * Voorlegging van artikel

 * Gasdosente

 * Relevante inligting
   
   * Kongresse en ontmoetings
   * Nuus en gebeure
   * Argief

 * Nuttige skakels
   
   * Ondersteuning vir studente
   * Ondersteuning vir navorsers en dosente
   * Die Nederlandistieknetwerk
   * Leer Nederlands
   * Foreign Language Acquisition Practice

 * Kontak ons

 * More


Use tab to navigate through the menu items.

Die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek (SAVN) is in 1991 gestig en
ondersteun die beoefening, onderrig en bevordering van die Neerlandistiek
(d.w.s. die Nederlandse taal, letterkunde en kultuur) in Suider-Afrika. Die SAVN
werk nou met die Nederlandse Taalunie saam en ontvang ook finansiële steun van
hierdie liggaam.



Die hooffokus van die SAVN se aktiwiteite is op die universitêre Neerlandistiek
gerig, en sluit die volgende in:



 * Befondsing van (ad hoc-) gasdosentskappe in Neerlandistiek aan
   Suider-Afrikaanse universiteite;

 * Die aanbied van ’n jaarlikse winterskool in Suid-Afrika vir
   Neerlandistiekstudente;

 * Die aanbied van ’n driejaarlikse internasionale Neerlandistiekkongres in
   Suider-Afrika;

 * Die SAVN organiseer 'n Neerlandistiekwisselleerstoel en 'n -dosentskap in
   samewerking met die Taalunie, die IVN en plaaslike universiteite;

 * Die publikasie van ’n geakkrediteerde vaktydskrif, die Tydskrif vir
   Nederlands en Afrikaans (TNA); 

 * Die bevordering van die Neerlandistiek onder die algemene publiek deur middel
   van aktiwiteite en optredes (deur skrywers, akademici en musikante) by boeke-
   en kunstefeeste; en

 * Die SAVN skakel (naas die Nederlandse Taalunie) met die Kaapse Forum en die
   Noordelike Kennisnetwerk vir Neerlandistiek (NKN), die Koninklijke
   Nederlandse Ambassade, die Belgiese Ambassade, die Internationale Vereniging
   voor Neerlandistiek (IVN) en die Huis der Nederlanden. Hierbenewens skakel
   die SAVN ook met verskeie organisasies in Nederland en Vlaandere.

 

Lees gerus deur ons webblad om meer van ons werksaamhede te leer.  




SAVN-statuut


© 2024 SAVN

bottom of page